Dankie vir die mees incredibleste dag/aand ooit!
Julle hulp, organisasie, kos – ag sommer als – was net great! Ons het regtig niks gehad om oor te worry
nie en dan is als sommer uitgesorteer!
Die honeymoon was awesome. Ons was in Thailand by Phi Phi v 6 dae, 2 dae in Phuket en 2 dae in
Singapore oppad terug!
Baie dankie vir al die moeite met die akkommodasie en vir jul ongelooflike kos!
Onverbeterlik!
Yolandi & Ludwig